Ons Storie

Die gemeente het in die beginjare baie gegroei. Binne drie jaar het die ledetal op meer as 2 000 gestaan, van ongeveer driehonderd van die militêre kamp en ongeveer seshonderd studente was. Vir die eerste keer in die geskiedenis van die NG Kerk was studente vir ‘n aantal jare reeds besig om gedurende hul vakansie deur middel van konserttoere geld vir hul eie aandeel in hul kerk se boufonds in te samel, ‘n onderneming wat lofwaardig en met sukses bekroon is. Gedurende Oktober 1951 het ds. en mev. Loots na die gemeente Vergenoeg, Oos-Afrika, vertrek.

Waarom Gee?

Bring al die tiendes in die voorraadkamer, sodat daar voedsel in my huis kan wees; en stel my asseblief hierin op die proef”, het Jehovah van die leërs gesê, “of ek nie vir julle die sluise van die hemel sal oopmaak en op julle ’n seën sal uitstort totdat daar geen gebrek meer is nie.”. Maleagi 3:10 

Maak ‘n verskill

Deur te saai in die Kerk skep jy die geleentheid om ‘n verskil in iemand anders se lewe te maak.

Om ‘n Christen te wees, is meer as net ‘n oombliklike bekering – dit is ‘n daaglikse proses waarvolgens jy groei om meer en meer soos Christus te wees.

Billy Graham

Duisternis kan nie die duisternis verdrywe nie; net lig kan dit doen. Haat kan nie haat uitdryf nie; Slegs liefde kan dit doen.

Martin Luther King, Jr.

God kan nie vir ons ‘n vreugde en vrede buiten Homself gee nie,

want dit is nie daar nie. Daar is nie so iets nie.




C. S. Lewis
R

Tiende en Donasies

Select Payment Method
Personal Info

Donation Total: R1.00

Alternatiewelik, gebruik SnapScan